Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: *IN JESUS CHRISTUS NAAM!!*
Replies: 0 Views: 593
6j0 5.04.11 - 07:52pm
Jy WEIER om een tree van jou WETTIGE grondgebied aan die vyand af te
staan.
En alles wat die vyand ooit in die verlede van jou gesteel het, EIS ons
NOU
honderdvoudig terug in die Naam van JESUS Christus. Jou Goddelike ERFDEEL
is
Stunning. Ons is Mede Erfgename SAAM met JESUS CHRISTUS. Ons WEIER
enige
plakkers op ons WETTIGE GRONDGEBIED. HEERS oor jou Goddelike
Grondgebied!
En GENIET dit. Dis JOUNE! In JESUS CHRISTUS NAAM! . AMEN! *